Beheerliggaam

Die beheerliggaam van Laerskool Randfontein word elke drie jaar deur die ouers en onderwysers van die skool verkies. Ouers verkies die ouerlede en die onderwysers die personeellede. Die beheerliggaam is verantwoordelik vir die effektiewe bestuur van die skool se bates en finansies met die doelstelling om onderrig van hoogstaande gehalte te verseker en ‘n veilige omgewing te skep waarbinne onderrig plaas kan vind.

BEHEERLIGGAAM

SKOOLHOOF :  Mnr L. Haupt

BESTUUR :           Mnr.  Steve Greyvenstein

BESTUUR :           Mev. Magda Graaff

VOORSITTER :  Ds. Melanie Rademeyer

ONDERVOORSITTER :  Mnr. Jaco Kloppers

TESOURIER :      Mev.  Annie Tromp

SEKRETARIS :    Mev. Yolandi Scheepers

ONDERWYSERLID :  Mnr. Tarquin Mulder

OUERLID :             Mev. Liezel Potgieter

OUERLID :            Mev. Monique Coetzee

OUERLID :            Mnr. Hennie Cordier