Skooldrag

Dogters – Somersdrag:

  • Groen skoolromp en wit hemp
  • Bottelgroen skool oortrektrui
  • Bottergroen trui (opsioneel)
  • Bottelgroen / swart kort skoolbroekie (ski-pants) moet onder die skoolromp gedra word.
  • Kort,wit skoolkouse (wat omgeslaan word)
  • Swart skoolskoene
  • Slegs bottelgroen,geel,bruin en wit haarrekkies,linte en bande word toegelaat in die hare
  • Skoolbaadjie en windbrekers (opsioneel in die somer)

Dogters – Wintersdrag

  • Groen skoolromp of groen skoollangbroek met langmou wit hemp en skooldas
  • Bottelgroen skool oortrektrui of bottelgroen trui
  • Swart sykouse (School tights)
  • Swart skoolskoene
  • Skoolbaadjie, windbreker of winterbaadjie

Seuns – Somersdrag

  • Kort, grys broek en wit, kortmou hemp
  • Bottelgroen oortrektrui
  • Bottelgroen trui (opsioneel)
  • Lang, grys skoolkouse met strepe
  • Swart skoolskoene
  • Skoolbaadjie en windbrekers is opsioneel in die somer

Seuns – Wintersdrag

  • Grys skoollangboek en langmou wit hemp met skooldas
  • Bottelgroen skool oortrektrui of bottelgroen trui
  • Lang, grys skoolkouse met strepe
  • Swart skoolskoene
  • Skoolbaadjie, windbreker of winterbaadjie