Die beheerliggaam van Laerskool Randfontein word elke drie jaar deur die ouers en onderwysers van die skool verkies. Ouers verkies die ouerlede en die onderwysers die personeellede. Die beheerliggaam is verantwoordelik vir die effektiewe bestuur van die skool se bates en finansies met die doelstelling om onderrig van hoogstaande gehalte te verseker en ‘n veilige omgewing te skep waarbinne onderrig plaas kan vind.
BEHEERLIGGAAM
SKOOLHOOF : Mnr L. Haupt
BESTUUR : Mnr. Steve Greyvenstein
BESTUUR : Mev. Diane Matthews
BESTUUR : Mev. Magda Graaff
VOORSITTER : Mnr. Andre Lombaard
ONDERVOORSITTER : Mnr. Mike van Deventer
TESOURIER : Mev. Leonie Pretorius
SEKRETARIS : Mev. Shirley Begg
ONDERWYSERLID : Mev. Celeste Pretorius
OUERLID : Mev. Liezel Potgieter
OUERLID : Mev. Melanie Rademeyer
OUERLID : Mnr. Roelf Bosman